Het u geweet? Die Gemeente se bussie tel mense gratis op vir Kerk vir De la Bat of Nuwe Hoopse eredienste. SMS ds. Daan 0835130558 om reëlings te tref.
Heaya! Ons werkende Jongmense gaan Kaap toe met die Trein! Saterdag 14 November klim ons die trein om 05h00 in Worcester, ry Kaap toe en dan al met die Kus langs tot in Simonstad. Lekkerrrr kuier ! kontak ds. Daan as jy wil saamry!