Een mens kan nie 'n ander mens loskoop van die dood nie, glad nie, hy kan nie vir God betaal om die persoon vry te maak nie. Om te betaal vir sy lewe sal te veel kos.
Ons maak DVD's van ons Eredienste en Jeugdienste. Die kwaliteit is nie proffessioneel nie, maar die doel is om dit vir Dowes wat nie naby 'n Dowe gemeente is nie, te bemoedig. Bestel by Ds. Daan of Skriba. Koste R 20 plus posgeld. Inhoud: Gewoonlik 4 of 5 preke.